Main Forum
Welcome to the forum!
Please note that you are browsing the forums as a guest and will not be able to vote on or post threads!

Feel free to join us or register using the Member Area to enable your account at RSAcraft.

Kind Regards
RSAcraft Team
Page
of 2

Lifted Aanbied van verskoning.

15 replies
Posts:
25
RSA Credits:
+855
Karma:
+33
Upvoted!
LEVEL 1
Donator
Member
Hi Noise .. Admin .. Vriende ..

Soos julle teen die tyd weet is ek ge-ban en ek wil van die geleendheid gebruik maak om onverskoning te vra want dit is die regte ding om te doen. In 'n woordewisseling met een van die mods het ek dinge verder gevat as wat dit nodig was en is daarvoor geban. Die ban pla nie so erg soos die mense wat ek seergemaak het of ongelukkig gemaak het met my optrede nie.. Ek is regtig jammer daaroor. Dit moes nooit gebeur het nie en ek voel regtig sleg daaroor. Mens weet nie wat jy regtig het tot jy dit verloor nie. Dit wat ek hieruit gekry het het ek uit geleer. Dit sal verseker nie weer herhaal word in my toekoms nie. Dit is dit nie werd nie. Dis dit nie werd om reels te oortree nie en dit is dit nie werd om ander ongelukkig te maak en te sien nie. Ek vra weereens onverskoning aan almal wat deur my optrede geraak was.

Geseende dag vir julle almal

Clide
Posted Aug 20, 16 · OP
Like
x 9
Undo
Posts:
36
RSA Credits:
+1,150
Karma:
+50
Favored Opinions
LEVEL 2
Donator
Member
Ek mis jou teenwoordigheid op die server.
Posted Aug 21, 16
Like
x 4
Undo
Sekondeer Umpalumpa
Words are real things - they can lift you up or knock you down
Posted Aug 21, 16
Like
x 4
Undo
Posts:
28
RSA Credits:
+350
Karma:
+37
Upvoted!
LEVEL 1
Donator
Member
shame hy is regtig jammer en mens kan lees hy bedoel elke woord ... Wens hy kan terug kom hys n goeie speler ek onthou toe ek nog nat nuut was het hy my n hele set daimond gear gegee wat enchanted is ...
Posted Aug 21, 16
Like
x 5
Undo
Posts:
42
RSA Credits:
+1,200
Karma:
+77
Favored Opinions
LEVEL 2
Donator
Member
Mis jou op die server. RiiRii hy het presies dieselfde met my gedoen. Elke keer gehelp.


Posted Aug 21, 16
Like
x 4
Undo
mis hom ook.... asb verwyder sy ban. hy verdien beslis n kans. mens moet jou mede mens vergewe, so asb vergewe vir clide.
Posted Aug 22, 16
Like
x 2
Undo
Posts:
182
RSA Credits:
+2,540
Karma:
+383
Trusted Poster
LEVEL 3
Owner
Donator
Staff
Hi Clide,

We have been discussing your ban this last week between the staff and after feedback from the community, and keeping in consideration your positive contributions towards the server, we have decided to lift your ban after 1 week from today.

Thank you for sorting out the issue respectfully, and owning up to your mistake.


Kind Regards
Noise
-== It is the mark of an educated mind to be able to entertain a thought without accepting it ==-
Posted Aug 23, 16
Like
x 8
Undo
Posts:
137
RSA Credits:
+175
Karma:
+155
Trusted Poster
LEVEL 3
Donator
Staff
Member
Great news for a blue Monday
Posted Aug 23, 16
Like
x 2
Undo
dis so awesome. dankie noise
Posted Aug 23, 16
Like
x 2
Undo
Posts:
36
RSA Credits:
+1,150
Karma:
+50
Favored Opinions
LEVEL 2
Donator
Member
Thank you Noise.
Posted Aug 23, 16
Like
x 3
Undo
Page
of 2
NoticeNotices