Main Forum
Welcome to the forum!
Please note that you are browsing the forums as a guest and will not be able to vote on or post threads!

Feel free to join us or register using the Member Area to enable your account at RSAcraft.

Kind Regards
RSAcraft Team
Page
of 2

gaan julle mis:(

10 replies
Posts:
7
RSA Credits:
+450
Karma:
+16
Upvoted!
LEVEL 1
Donator
Member
halo mensies
dis baie swaar om dit te tik maar ons trek na n plek met geen internet so ek en my man (Rtsender) gaan ongelukkig nie meer
speel op RSACraft nie

ons is baie hartseer en het baie vriende gemaak

ons sal seker weer eendag terug kom dis temporarily maar gaan julle almal mis

tanx aan elke persoon wat ons nog ooit gehelp het en tanx vir lekker geselsies en goeie laughs


bye almal van RSAcraft

van Rtsender&Maryke
Attached Images
Posted Nov 22, 16 · OP
Posts:
137
RSA Credits:
+175
Karma:
+155
Trusted Poster
LEVEL 3
Donator
Staff
Member
such a shame, Farewell to the both of u
Posted Nov 22, 16
Posts:
39
RSA Credits:
+700
Karma:
+37
Upvoted!
LEVEL 1
Donator
Member
Dis baie hartseer om te hoor, hoop julle kom weer gou terug...
Sal jou faction items vir jou bêre ;)

Wees veilig
MCNT_58e745b159bab_2.png
Posted Nov 23, 16
Posts:
6
RSA Credits:
+150
Karma:
+14
Upvoted!
LEVEL 1
Donator
Member
Ag nee man!!! Daardie kite gaan nie flieg nie!! Kry internet man!!!

Gaan julle baie mis. Dankie aan julle ook vir alles wat julle gedoen en beteken het vir my. Julle is awesome.

Baie blessings vir julle en julle pad vorentoe. Tot ons weer sien hoor.

Pastor
Posted Nov 23, 16 · Last edited Nov 23, 16
Ag Nee ek hoop rerig julle kan internet kry vriendin - julle is awesome en is lekker om saam julle te speel. Baie Sterkte en julle moet weer terugkom asseblief <3. Gaan julle baie mis.... Lovies :)
Words are real things - they can lift you up or knock you down
Posted Nov 23, 16
Posts:
29
RSA Credits:
+800
Karma:
+31
Upvoted!
LEVEL 1
Donator
Member
Geniet dit baie -

As julle terug kom sal ons hier wees om vir julle welkom te se :) :)
ICE
514aad8c-c9f8-48c3-8b78-a1b805826d7c_iceman.jpg
Posted Nov 24, 16
Posts:
25
RSA Credits:
+855
Karma:
+33
Upvoted!
LEVEL 1
Donator
Member
Regtig jammer ..
Wees veilig .. kosbaar

FOO
Posted Nov 24, 16 · Last edited Nov 24, 16
Posts:
42
RSA Credits:
+1,200
Karma:
+77
Favored Opinions
LEVEL 2
Donator
Member
Sterkte met die trek. Kry gou gou internet. Gaan julle mis online.


Posted Nov 24, 16
Posts:
7
RSA Credits:
+450
Karma:
+16
Upvoted!
LEVEL 1
Donator
Member
goeie nuus is ons kan internet vinniger kry as wat ons gedink her . slegte nuus gaan nog steeds so week of 2 weg wees trek vanand ons laaste goedjies
Posted Nov 28, 16 · OP
Like
x 3
Undo
Posts:
7
RSA Credits:
+450
Karma:
+16
Upvoted!
LEVEL 1
Donator
Member
hi mensies ons mis julle almal baie ons het getrek en internet gekry maar die syn baie sleg ons disconnect baie en toe na 2 weke van internet werk die connection nie ons het gehoop ons sal kan speel maar tyd het anders bewys ons sukkel met internet so ons is baie skaars sien almal hopelik gou weer
Posted Feb 15, 17 · OP
Like
x 2
Undo
Page
of 2
NoticeNotices